Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Die Suid-Afrikaanse Koronavirus-variant, ook bekend as 501Y.V2-variant, 20H/501Y.V2 (voorheen 20C/501Y.V2), en die B.1.351-afstamming[1] is 'n variant van EARS-KoV-2 , die virus wat Koronavirussiekte-2019 veroorsaak. Dit is een van verskeie EARS-KoV-2-variante wat van besondere belang is, en is die eerste keer in die Nelson Mandelabaai-metrogebied in die Oos-Kaapprovinsie opgespoor en op 18 Desember 2020 deur die Departement van Gesondheid gerapporteer.[2][3][4]
<ref>
tag; no text was provided for refs named CDC
<ref>
tag; no text was provided for refs named IOL
<ref>
tag; no text was provided for refs named BBC
<ref>
tag; no text was provided for refs named nytimes